Lapliefies

Lapliefies is handgemaakte laphasies en poppies.

Laphasies se klere word van die mooiste lap gemaak en kan aan en uit trek.

Laphasies hou van tee partjies, speel en is 'n lekker slaap maatjie.

 

Hasies se klere materiaal kan verkil van foto, sal afhang van beskikbaarheid van lap materiaal. Die poppies se lyfies kan ook verskil, sal afhang van beskikbaarheid van materiaal.


Hasies en poppies word met die handgemaak en kan 2 tot 6 weke vat om klaar te wees.


Geen terug sending nie.