Important COVID-19 Update

We're still open for business! Click the button below for some need-to-know bits and pieces regarding changes you'll experience while shopping on Hello Pretty during this peculiar time. Short version: shipping's going to take longer than normal.

See our COVID-19 status

| KROON VAN KREATIWITEIT |

Baie | WELKOM | by Kroon van Kreatiwitiet!


Ek, Belien van der Walt, hekel al vir die afgelope 5 jaar. Bestuur my eie klein besigheid, gelee in Koster Noord-Wes binne Shell garage se winkel wat 24/7 oop is. Verder mark ek met al my unieke hekelwerk en geniet elke oomblik daarvan. 


Ek het vir 3 jaar Interieur Ontwerp en Binnehuiseversiering geswat. Huidiglik werk ek van die huis af en is 'n Ma van 'n 18 maande oue Seuntjies.Is so bevorig om hom groot te maak en te kan werk. Dis nie altyd maklik nie maar tog als die moeite werd!


Volg my gerus op Instagram en Facebook onder Kroon van Kreatiwiteit.


Jul is ook meer as welkom om my privaat te kontak vir 'custom' bestellings.


Ek werk slegs met 100% Katoen en Elle gold. My produkte maak glad nie donsies nie en die meeste kan in die wasmajien gewas word, anders sal aangedui word.


Baie dankie vir een en elkeen se ondersteuning. Sonder julle sou my klein besigheid nie 'n sukses kon wees nie. Wardeer ditt opreg.


Kreatiewe groete

Belien van der Walt

Wag tyd op gehekelde items is 2- 4 weke, afhangend van voorraad.


Items wat  nie mee te vrede is nie. Kan terug gestuur word binne 7 dae wanneer U die pakkie ontvang het op eie koerier kostes.

Dit mag nie gewas wees die gehekelde items nie of beskadig. Gelde sal dan terug betaal word binne 7 dae na ek die pakkie weer ontvang het. Koerier kostes is nie terugbetaalbaar nie.