De Afrikander t-hemp / t-shirt by De Afrikander Handelshuis (D.A.H)

Betekenis: 

In 1707 het Hendrik Biebouw uitgeroep: “Ik ben een Afrikander” (Ek is ‘n Afrikaner), in opstand teen die koloniale regering in die Kaap. Hy was die eerste persoon wat na homself as ‘n “Afrikaner” verwys het. Dit was die simboliese oomblik waar Afrikaners hulle gesigte na Afrika gedraai het en hulle na dié kontinent vernoem het.

Beskikbaar in S - XL

This product ships from Centurion, ZA.

You'll be able to select from the following options at checkout:

Shipping method Price
Standard shipping R35.00£2.12$2.72€2.43$3.65

  Sorry! No options are available to ship to South Africa yet.

Want to ship to South Africa? Click here.

Bestel jou t-hemp met vrymoedigheid, ons het 'n 100% omruil-beleid. Elke eerste omruil is 100% gratis en indien enige produk vir 'n tweede maal omgeruil word sal 'n fooi dan eers gehef word. 

More in Clothing on Hello Pretty